Dennis King

Dennis King
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dennis Pratt
Geboorte (1897-11-02)2 November 1897
Coventry, Warwickshire, Engeland
Sterfte 21 Mei 1971 (op 73)
New York-stad, VSA
Nasionaliteit Engels
Lewensmaat Edith Wright
Kinders 2, insl. John Michael King
Beroep(e) Rolprentakteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dennis King (2 November 189721 Mei 1971) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Vagabond King (1930), The Devil's Brother (1933), Between Two Worlds (1944), en The Miracle (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy